Mense van faam

R116,00

Mense van faam gaan oor tweelingsusters, sprankelende Diana en sober Debora, die koel advokaat, wat reken Diana se skoonfamilie, die Mynhards, is net ’n klomp snobs. Debora word egter teen haar wil ook ingetrek in die lewens van dié wynboer-clan, en besef uiteindelik hulle is mense van faam én vaam. Theron het diepte en selfs Kieron is te enigmaties om te peil . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798165532

Number Of Pages
File Size

4.05 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-08-2013