Max die masjien

R160,00

Wat sal jy doen as jy ’n week lank ’n rofstoeier as jou persoonlike lyfwag kan hê? Die skoolboelie ’n les lees? ’n Paar lesse neem sodat jy jou tweelingbroers op hul plek kan sit? Kom klim in die kryt saam met Max die rofstoeier vir ’n WILDE WOESTE skaterlag-avontuur uit die pen van Jaco Jacobs!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799390438

Number Of Pages
File Size

6.73 mb

Format

EPUB

Published

01-05-2018