In hierdie boek neem Mattie, die jong meisie wat elke aand die geheime dieredroomwêreld besoek, deel aan die diere se baba kompetisie. Elke mamma dink haar baba is die mooiste en wil hê dat haar baba die groot prys, ’n Koekiekasteel wen. ’n Gemene buffel storm in die partytjie in en eindig al die feesvieringe! Gelukkig is Mattie daar, sy maak ’n plan en die kompetisie eindig op ’n gelukkige noot!

Mattie se magiese diere-droomwêreld #2: Die Koekiekasteel
R55,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781432306137 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 5.45 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 22-07-2015 |



