Marike se laaste dans

R315,00

Die verteller, Maud, sien van kleinsaf dinge wat nie daar is nie. Bedags word sy bloots gery deur “lukrake visioene en snags deur ingewikkelde drome”. Wat sy gedeeltelik in hierdie roman verhaal, is niks meer as een van hierdie drome nie, maar sy vertel ook van werklike dinge in haar lewe: moederskap, liefdesverhoudings, periodieke werkloosheid.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153263

Number Of Pages

160

File Size

0.49 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011