Man van gister

R116,00

Man van Gister is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense wat na die afloop van hul studies uitsien na ’n idilliese vakansie op Damplaas in die Oos-Vrystaat. Maar onder die skynbaar vreedsame oppervlak is daar tog diep emosionele onderstrome in hul onderskeie verhoudinge. En die aanwesigheid van die nuwe veearts in die omgewing – ’n man met ’n verlede – lei tot verdere omwentelinge.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798159548

Number Of Pages
File Size

0.82 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-05-2013