Man uit die dode

R225,00

Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in Mpumalanga. Die drie het oënskynlik besluit om weg te loop . . . Dis net die eksentrieke gastehuis-eienaar Cornelissen wat meer sinistere gebeure vermoed. Hoe dieper Ella begin krap, hoe meer besef sy daar ís ’n gewetenlose brein wat agteraf konkel. Dit verskyn eers as vervolgverhaal op Netwerk24.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181648

Number Of Pages
File Size

0.41 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2020