Man met ‘n plan

R95,00

<p>Steffi trou met Dawid sodat sy haar erfgeld kan kry. Dis veronderstel om net &rsquo;n huwelik in naam te wees, maar op &rsquo;n vakansie saam met haar pa op Kreta, moet sy en Dawid tot haar skok &rsquo;n bed deel.<br>Boonop soen Dawid haar skielik tydig en ontydig en wil nie aan sy kant van die bed bly nie. As sy moet eerlik wees, sy ook nie. Maar die nagmerries uit haar kinderdae pla nog steeds. En wat van Henko, die vriend uit haar verlede?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875976

Number Of Pages
File Size

4.85 mb

Format

EPUB

Published

01-10-2025