’n Onskuldige man word in sy motorhuis met ’n jaggeweer doodgeskiet. ’n Jong vrou se lyk hang aan ’n boomtak diep in die Magaliesberg. Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is ’n moordenaar wat slu speletjies speel. Intussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van ’n boogskutter aan die Wildekus. Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?

Maalkolk
R300,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798184014 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.07 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 21-07-2023 |



