Luistervink

R225,00

’n Verrassende debuutbundel kortverhale met uiteenlopende stemme en landskappe, en deurgaans ’n genuanseerde blik op die hedendaagse wêreld. Madré Marais breek op ’n onthutsende wyse weg van die bekende. “Die stories laat my dink aan ’n groot boom: indrukwekkend om na te kyk, maar nog meer opwindend om onder die blaredak die fyn takelwerk van vertakkings te sien wat die boom bóóm maak.” – Riana Scheepers    

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181518

Number Of Pages
File Size

0.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

08-06-2020