Liefdeskomplot

R90,00

Madelinne word na ’n afgeleë kusdorpie gestuur om agter die ware verhaal van ’n koerantstorie te kom. Maar die onweerstaanbare man op wie sy haar hart hier verloor, is deel van ’n komplot.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799359558

Number Of Pages
File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2013