Liefde onbeperk

R95,00

Lelanie Ferris wil nie ’n romanse aanknoop tydens haar vakansie in die Kaap nie. Maar Dian Bergh met sy groen oë en sterk gestalte toor behoorlik met haar sintuie. Lelanie worstel egter met verskeie vrae: Is sy reg om aan te beweeg ná ’n groot ontnugtering? Wie is die blondine wat om elke hoek en draai Dian se aandag probeer trek? En watter rol speel hy in ’n saak van korrupsie wat haar firma moet ondersoek?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624083382

Number Of Pages

224

File Size

0.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-09-2017