Liefde met ‘n doelskop

R95,00

<p>Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat &rsquo;n vrou sy seun se rugbyspan afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van &rsquo;n oud-Springbok en het self ookop die veld gedraf.<br>Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Dié keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar &rsquo;n ondeurdagte keuse dryf &rsquo;n wig tussen hulle.<br>Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal wegstoot of gaan sy haar held se hart met &rsquo;n doelskop verower?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875969

Number Of Pages
File Size

3.68 mb

Format

EPUB

Published

01-10-2025