<p>Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van ’n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop …</p>

Liefde laat jou Rice Krispies anders proe: 20 jaar-uitgawe_1Yr Licence
R170,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780637013109 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 39.44 mb |
| Format | |
| Published | 21-02-2022 |



