Liefde kan sien

R90,00

Met haar blindheid het Luca vrede gemaak. Sy’s ’n uitstekende fisioterapeut, woon alleen, kom waar sy wil. Maar Brink Meyer krap haar lewe deurmekaar. Van trou wil sy niks weet nie. Haar dekselse hart luister ook nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799348989

Number Of Pages
File Size

0.64 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-02-2011