Helene moet Lientjie Swart word vir haar eie veiligheid. Sy moet haar familie, werk en vriende verlaat – vir hul veiligheid. Gun die noodlot haar egter ’n beskermengel in die vorm van Theuns Krige gun?

BONUSKORTVERHAAL!

Sproete, ’n troue en ’n soul mate – Elsa Winckler

Brianna se sproete en liefde loop nie hand aan hand nie. Of so dink sy … totdat sy Sean by ’n troue raak loop. Wink vir ewig en altyd vir haar?

Legkaart van die hart & Sproete, ’n troue en ’n soul mate
R40,00
| Authors | |

| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799387407 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.47 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-01-2018 |