Leer my vertrou

R95,00

Ná ’n huwelik vol leuens en ontrou, is Riana klaar met mans. Tot sy een aand op aandrang van haar vriendinne ’n spoedafspraak-geleentheid bywoon en vir Jacques ontmoet. Jacques is aantreklik, selfversekerd en laat haar hart vinnig klop. Ná sy egskeiding, het hy net op sy werk gefokus, maar ’n ligte hartaanval het hom sy prioriteite laat heroorweeg. Van die eerste ontmoeting spat die vonke tussen Riana en Jacques. Maar kan hulle dit waag om weer te vertrou en lief te hê?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779876027

Number Of Pages
File Size

1.57 mb

Format

EPUB

Published

01-09-2025