Leer my lees (Vlak 4 Boek 14): Tippie maak musiek (Skooluitgawe)

R50,00

DIE BOEKE
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.

Titels in Vlak 4 Boeke 11-20:
LML (Vlak4)11: Tippie en die muishond (SKL)
LML (Vlak4)12: Tippie se wens (SKL)
LML (Vlak4)13: Tippie beplan 'n partytjie (SKL)
LML (Vlak4)14: Tippie maak musiek (SKL)
LML (Vlak4)15: Tippie skep ’n kruietuin (SKL)
LML (Vlak4)16: Tippie dra 'n ruimtepak (SKL)
LML (Vlak4)17: Tippie leer oor kleur (SKL)
LML (Vlak4)18: Tippie moet opruim (SKL)
LML (Vlak4)19: Tippie maak 'n plan (SKL)
LML (Vlak4)20: Tippie besigtig wild (SKL)

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780637010276

Number Of Pages
File Size

12.01 mb

Format

EPUB

Published

15-07-2025