Leer my lees (Vlak 3 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

R410,00

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3-leesboeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke1-10 aangeleer is.
Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.

Boeke ingesluit in die Vlak 3 boek 11-20 boekpak:
LML (Vlak3)11: Tippie moet keuses maak (SKL)
LML (Vlak3)12: Tippie en Robin verf (SKL)
LML (Vlak3)13: Tippie dans en sing (SKL)
LML (Vlak3)14: Tippie speel hy is siek (SKL)
LML (Vlak3)15: Tippie dra ’n uniform (SKL)
LML (Vlak 3)16: Tippie kamp (SKL)
LML (Vlak3)17: Tippie beplan ’n reis (SKL)
LML (Vlak3)18: Tippie het ’n probleem (SKL)
LML (Vlak3)19: Tippie speel speurder (SKL)
LML (Vlak3)20: Tippie die navorser (SKL)

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780637012362

Number Of Pages
File Size

102.98 mb

Format

EPUB

Published

15-07-2025