Leer my lees (Vlak 2 Boek 13): Tippie leer roei (Skooluitgawe)

R50,00

<p>Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.<br>Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.</p>

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780637009867

Number Of Pages
File Size

10.16 mb

Format

EPUB

Published

15-06-2025