<p>Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!<br>Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke 11-20 stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.<br>Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.<br>Die stories in Vlak 1 Boek 11-20 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.</p>

Learn to read (Level R Book 16): Tippie on the trampoline (School Edition)
R50,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780637011099 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 5.51 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 15-09-2025 |



