Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probeer red. Toe kry sy ’n blink plan …

Lea lief seeskilpaaie: Avonture by die akwarium
R100,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799397956 |
| Number Of Pages | 64 |
| File Size | 4.51 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-08-2019 |



