Landbouweekblad Hart tot hart

R270,00

“Een ding staan egter vir my vas en dis die wete dat God aan die begin staan. Hierop wil ek my lewe bou.” Landbouweekblad is ‘n eg Suid-Afrikaanse instelling en is in 2019 100 jaar oud. Vir die afgelope 49 jaar skryf Ds. Kobus van der Westhuyzen al sy gewilde rubriek in gewone taal vir gewone mense. Hy het self die 366 dagstukkies in diĆ© boek uitgekies om ons te help om ons lewe op God te bou en ons nader aan God se hart te bring.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321923

Number Of Pages
File Size

0.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-07-2019