Kwaaiwater

R300,00

Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n skrywersfees. Deel van Storm se verpligtinge is om by die gemeenskapsaal kywie te hou. Maar toe daag die sterskrywer van die dorp nie op vir haar sessie nie. Haar liggaam word in Kwaaiwater se Mosselrivier gevind. 24 uur later kom ’n visterman af op nóg ’n lyk – weer ’n vrou, dié keer jonk en swart. En dan is daar ’n derde slagoffer. Drie dae, drie vroue . ..             

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798183734

Number Of Pages

384

File Size

0.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-09-2023