Kultusse in Suid-Afrika

R270,00

Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ‘n sekte en ‘n kultus, wie word in ‘n kultus ingetrek en die kenmerke van ‘n kultusleier. Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel en sy bekyk plaaslike en internasionele kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy wys ook hoe om ‘n kultus uit te ken. Laastens gee sy riglyne oor wat om te doen as ‘n geliefde in ‘n kultus vasgekeer is. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322968

Number Of Pages
File Size

1.44 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2023