Die skrywer se debuutbundel, Heupvuur, ontvang in 1975 die Eugène Marais-prys. Alhoewel van die verhale in sy nuwe bundel herinner aan die macho-styl van vroeëre werk, is hulle meer deernisvol en menslik. ’n Skerp ontleding van enersyds die mens se duister psige, andersyds die mens se weerloosheid. Die onderliggende tema is “geweld”: soms brutaal, soms pynlik, altyd openbarend.

Kruispunt
R335,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798153256 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.44 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 15-04-2010 |



