Krag

R170,00

<p>Aldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool. Maar dit sal binnekort verander. In die gym.<br>Met gewigte.<br>En die KRAG in die naalde.<br>“Wat is die ergste wat kan gebeur?”</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780637001847

Number Of Pages
File Size

4.93 mb

Format

EPUB

Published

15-05-2023