Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het … Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille … In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!

Koue rillings
R170,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799362497 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.93 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-07-2013 |



