Koshuiskoffie

R190,00

Gravitas. Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos ’n doodsvonnis. Want terwyl haar ouers ’n jaar lank oorsee werk, moet sy na ’n ander skool toe gaan. ’n Meisieskool. ’n Superstreng meisieskool.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799349177

Number Of Pages
File Size

3.43 mb

Format

PDF

Published

19-10-2011