Kook Met Josh

R80,01

Negejarige Josh Thirion is gek oor kosmaak en teken en is aangemoedig om ’n resepteboek met 48 van sy gunsteling-resepte waaroor kinders gaande is saam te stel. In die boek is daar ook talle aktiwiteite soos woordraaisels, inkleurprente, verbind-die-kolletjies, soek-die-verskil en doolhowe – seuns en meisies sal dit geniet! Sy boek bevat ook heerlike resepte vir drankies, ontbyt, middagetes, aandetes, nageregte en soet happies.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432301163

Number Of Pages
File Size

4.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-09-2012