Kompoun

R250,00

Nadia en haar nefie Xavie word op Groenplaas in die Overberg grootgemaak deur hul ouma, Sylvia McKinney, die “stammoeder van lieg”, die een wat die waarheid laat val het soos ? duur porseleinblompot. Hulle twee probeer die waarheid aanmekaar las, die dinge waaroor daar in hul familie geswyg word: oor middelmisbruik en mishandeling, maar ook oor Antie Diana, die verhouding wat sy met ’n swart plaaswerker van die kompoun gehad het en die tweeling aan wie sy geboorte gegee het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795710391

Number Of Pages

224

File Size

0.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2021