Kom ons praat oor die huwelik

R236,00

Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.    

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780796322890

Number Of Pages
File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-01-2022