80 werkkaarte, wat deur die Snapplify App gedruk kan word, om patrone, probleem oplossing, algoritmes, kodering, robotika, internet en e-kommunikasie en rekenaar toepassings vaardighede aan te bied volgens die voorgestelde KABV. 203 bladsye. Onderwysersgids ook beskikbaar by Snapplify (slegs in Engels) Gedrukte boeke beskikbaar van www.textbooks4u.co.za

Kodering en Robotika Graad 1
R115,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781991221926 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 4.86 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-04-2022 |



