Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals

R200,00

Die ou gryse, Horrelpyp, verdwyn, en Klits moet hom opspoor. ’n Geheimsinnige teken verskyn telkemale, en dit lei uiteindelik na die Swart Jakkals, volgens oorlewering ’n legende wat ontstaan het op die dorpie Floetervoet – maar is dit werklik net ’n legende? Toe dertig kinders uiteindelik uit Floetervoet verdwyn, raak sake ernstig. In sy finale geveg teen die Swart Jakkals moet Klits sy eie vrese konfronteer voordat die vrede herstel kan word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624052296

Number Of Pages
File Size

2.04 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011