RAU-prys vir skeppende skryfwerk (2001) In ‘n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika – elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in die teken van ‘n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van ‘n plek binne die Afrika-bestel. Soos in haar vorige bundels hanteer Krog ook in hierdie bundel die persoonlike, die politiese en die land(skap).

Kleur kom nooit alleen nie
R264,99
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780795707797 |
| Number Of Pages | 104 |
| File Size | 0.94 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 17-12-2016 |



