Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser (Afrikaans huistaal en eerste addisionele taal) se regterhand in die klaskamer. Daar is 10 digitale uitgawes in 2021. Die Klasgids bevat onder andere: vraestelle taaloefeninge en –toetse besprekings en vrae oor voorgeskrewe gedigte en kortverhale wenke vir onderwysers en lesers oor allerhande onderwerpe lees wat doen onderwysers wat omgee vir hul leerders en vir Afrikaans!

Klasgids Januarie 2021 Hoërskool Goud
R165,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780639606859 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 26.93 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 23-01-2021 |



