Klasgids Augustus 2024 Hoërskool

R160,00

Die Klasgids – Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, en leerders kan dit met vrug vir selfstudie gebruik.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780637006705

Number Of Pages
File Size

21.42 mb

Format

EPUB

Published

01-08-2024