Erina staan heel inskiklik haar kamer aan Lukas uit Skotland af. Maar toe sy onuitstaanbare verloofde ook haar opwagting maak, is die gort gaar. Kan ’n man soos Lukas hom waaragtig so deur ’n vrou laat regeer?

Kinkels van die hart
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799348170 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.61 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-08-2010 |



