Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 bevat ‘n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar, leiding vir die onderrig van elke les en elke vorm van assessering, omvattende ondersteuning in die aanbieding van Natuurwetenskappe en Tegnologie-aktiwiteite, fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, voorbeeldeksamenvraestelle met hul memorandums, asook addisionele werksvelle om onderrig te ondersteun.

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Onderwysersgids Adobe Edition
R0,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781107380875 |
| Number Of Pages | 0 |
| File Size | 2.80 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-05-2013 |



