Ken & Verstaan Lewensvaardighede is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie; maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Lewensoriëntering en Skeppende Kunste kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum – bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is – bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is – voorsien duidelike en ge?llustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 4 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition
R100,99
| Authors | Donve Lee, Elizabeth Ryke, Joane Bloch, Patricia Nocutt, Victoria McKehenie |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781107380974 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 20.27 mb |
| Format | |
| Published | 01-05-2013 |



