Keegan kry die geleentheid om ’n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer – en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde … maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry …

Keegan & Samier 3: Comic Culprit
R60,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780637006217 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 4.29 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-10-2024 |



