Die befoeterde grotman wat Katinka by die nuwe kantoor leer ken, se oë is nou wel viooltjieblou. Maar ’n grotman verstaan nie hartstog en teerheid nie. Of verstaan hy dit juis beter?

Katinka se grotman
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799353167 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.57 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-10-2011 |



