Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Toets droom daarvan om die hoofrol in ’n romantiese fliek te speel. Maar dit is glad nie so maklik om ’n Hollywood-ster te word nie – veral nie as jy ’n mummie is nie! Sal Denver haar kan help om die rol van haar drome los te slaan?

Kas Vol Monsters 3: Hollywood-mummie
R115,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799362343 |
| Number Of Pages | 23 |
| File Size | 9.63 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-06-2013 |



