Kakie, stewels en liefde & Lili Marleen

R40,00

Craig hou nie van mooi vroue nie, Lauren vertrou nie mans wat van mooi vroue hou nie. Hulle behoort pasmaats te wees, maar onwelkome gevoelens hou hulle uitmekaar. Sal hulle besef dis liefdesvonke, nie irritasie nie?

BONUSKORTVERHAAL!

Lili-Marleen – Bernette Bergenthuin

Marli het hierdie pos aanvaar om vir haar ma en susters te sorg. Daarom ignoreer sy die oefening wat haar werkgewers se kleinseun haar hart gee.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799389067

Number Of Pages
File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Published

01-04-2018