<p>Verse vir tieners deur tieners<br>In hierdie unieke boek is versies opgeneem wat deur hoërskoolleerders geskryf<br>is. Marita van der Vyver, bekroonde skrywer van Al wat ek weet, het die leerders<br>begelei tydens die skryfproses.</p>

Jy sê, ek sê, ons sê
R155,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780639601434 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 8.60 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-02-2021 |



