Jy is my engel

R90,00

Donna Stuart is ’n wêreldberoemde popsangeres. Nadat ’n versteurde aanhanger haar in Parys probeer skiet het, reël haar platemaatskappy vir drie lyfwagte. Sy is opstandig hieroor, alhoewel die een lyfwag, Greg haar baie fassineer.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799372359

Number Of Pages
File Size

0.48 mb

Format

EPUB

Published

01-01-2015