Jý is die kerk

R220,00

Francois Kruger is al baie jare in die bediening en wil deur hierdie boek vir gelowiges tot die besef bring dat die kerk nie die gebou, die leiers, ‘n stelsel, ‘n denominasie of selfs ander mense is nie, maar jý, as gelowige. Hy wil hê ons moenie meer vra “Wat beteken die kerk vir my?” nie, maar “Wat beteken ek vir Jesus?” – of “Wat se diens lewer die kerk aan my?” nie, maar “Hoe dien ek ander?”. Hy wil gelowiges help om Jesus-gesentreerde mense te wees, want dis die enigste manier waarop ‘n kerk ook Jesus-gesentreerd kan word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796315762

Number Of Pages
File Size

0.70 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-11-2012