Jesus Christus en ons lewe in hom

R230,00

Jesus Christus en ons lewe in Hom is ’n sistematiese, evangeliese leerstelling oor die Persoon en werke van die Here Jesus. Die skrywer wil gelowiges help om aan die hand van beter kennis weerstand te bied teen die stygende  vloedgolf van teologiese dwalinge oor wie Jesus Christus werklik is. Hy wil lesers ook help om die ware Christus van die Skrifte te ontmoet, as hulle Verlosser aan te neem, en ’n persoonlike verhouding met Hom op te bou.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796315571

Number Of Pages
File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

24-04-2012