Jakkalswater

R116,00

Oom Bennie rig ’n moeilike versoek tot Daan – daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Want ’n alleenloper-vrou tussen die spul mansmense op Jakkalswater gaan net moeilikheid afgee . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058953

Number Of Pages

117

File Size

0.99 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-12-2012