Israel-reeks: Omnibus 2

R294,00

Shomer Yisra’el: Die tweede Libanese oorlog breek uit en Marc word opgeroep. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is.  Tiferet Yisra’el: Elke keer wanneer Marc vrees ervaar raak hy bewus van die teenwoordigheid van die Heilige by hom. Hy worstel met sy eie bitterheid wanneer sy ma ’n slagoffer van Suid-Afrika se misdaadprobleem word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322722

Number Of Pages
File Size

1.61 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-09-2021