INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand

R55,00

<p>Kook kaal saam met Armand! 14 Banting-resepte vir gesonde en kreatiewe disse.<br>Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: 'Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om weer na ons eetgewoontes te kyk. Beter keuses te maak en weer ’n konneksie met als om ons te koester; veral ook kos.'</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639600956

Number Of Pages
File Size

9.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2020